Die Hoërskool DF Malan is 'n openbare skool wat daarna streef om wêreldklasonderrig aan sy leerders te bied. Ons streef daarna om ons studente vir die lewe buite die skool voor te berei en daarom plaas ons nou reeds verantwoordelikheid op hulle skouers.

DF Prospektus 2010                        Ondersteunersklub
Inhandigingsdatums van take
       
Ons Fokus op:

Die Oudleerderbond hou 'n spesiale interskole-ontbyt op Saterdag 14 Augustus 2010 om 09h00 in die trein op die skoolterrein.

Oudleerders wat belangstel kan kaartjies koop by Ronel @ R70 elk. Die gasheer en gasvrou is oudleerders Suleen Hammann (Radio Tygerberg) en Albert Maritz, bekroonde akteur. Nog bekende Dee Effers gaan as gaskunstenaars optree. Geskenkpakkies en gelukkige trekkings is op die spel! Sien julle daar en gouspring - aantal kaartjies is beperk!

 

NUUS

Dee-Effers in W.P Netbalspan

Oranjerivier Toer

Golf Toer

 

 



 

mev. Dorfling in Nederland


 

Alle regte voorbehou © DF Malan Opdateer: 27 July, 2010  

27 July, 2010