Akademie

Dit is met groot trots dat DF Malan met hierdie leerders kan spog. Hier volg die top-klasposisies soos hulle tans in DF Malan staan.

JUNIE 2017

Graad 12

1.Cronjé, Juané
2.Petersen, Damian
3.Van der Merwe, Jamie

Graad 11

1.Swanepoel, Femke
2.Oosthuizen, Bernard
3.Smit, Stefan

Graad 10

1.Roelofse, Julia
2.Odendaal, Cené
3.Knoetze, Jani

Graad 9

1.Crous, Heinrich
2.Alberts, Ila
3.Fourie, Sunia

Graad 8

1.Hattingh, Arnold
2.Lorio, Renke
3.Britz, Werner

MAART 2017

Graad 8

1. Gerhard Hattingh

2. Werner Britz

3. Renke Lorio

Graad 9

1. Heinrich Crous

2. Ila Alberts

3. Karl Voigt

Graad 10

1. Julia Roelofse

2. Cené Odendaal

3. Zandria Spangenberg

Graad 11

1. Femke Swanepoel

2. Bernard Oosthuizen

3. Ria Hiemstra

Graad 12

(Hier word die klasposisies gedeel en is daar dus nie 'n tweede posisie nie)

1. Jamie van der Merwe en Juané Cronjé

3. Emile Visser en Hanroux Wolmarans

Foto's van regs na links:

Graad 8: Renke Lorio, Gerhard Hattingh, Werner Britz

Graad 9: Karl Voigt, Heinrich Crous, Ila Alberts

Graad 10: Zandria Spangenberg, Julia Roelofse, Cené Odendaal

Graad 11: Ria Hiemstra, Bernard Oosthuizen, Femke Swanepoel

Graad 12: Emile Visser, Juané Cronjé, Jamie van der Merwe, Hanroux Wolmarans

 

MATRIEKUITSLAE 2016

Hoërskool DF Malan het weer eens in 2016 uitsonderlik presteer.

  • 100% slaagsyfer vir vyfde agtereenvolgende jaar.

  • 93.75 % van die klas kry toelating tot ‘n Baccalaureus-graad.

  • 63 uit ‘n totaal van 208 leerders slaag met ‘n gemiddelde A-simbool (30% van die klas), terwyl 64 met ‘n gemiddelde B-simbool slaag. (d.w.s. meer as die helfte van die klas het bokant 70% gemiddeld).

  • 7 leerders slaag met ‘n gemiddelde persentasie hoër as 90%.

  • Die vyf toppresteerders is Leon Rossouw (95,7%), Wilhelm Schlünz (94,8%), Jean-Marié Visser (94,5%) Mieka Loubser (92,8%) en Anina Boshoff (91,7)

  • Die volgende leerders het uitsonderlike prestasies gelewer:

9 vakonderskeidings:

Leon Rossouw

8 vakonderskeidings:

Jeanne-Marié Visser, Tianka Hanekom, Nina Engelke, Lize Bisschoff, Nina Malan en Bianca Morey.

7 vakonderskeidings:

Wilhelm Schülnz, Mieka Loubser, Anina Boshoff, Waldo Niehaus, Naomi Wolfaardt, Danielle Henkert, Riandé van den Berg, Marko Combrink, Caro Kirsten, Elsa-Mari Hoffman, Nicla Botha, Gabriela Viljoen, Carla De Vries, Emma Rossouw en Stephan Augustyn.

6 vakonderskeidings:

Janelle Greef, Martin Strümpfer, Wilco van Deijl, Megan van Eeden, Lukah Joubert, Daniel Kotze, Jacques van Wyk, Reynard Stals, Annemie Vogel, Lindi Bosman en Jeandré Ludick.

5 vakonderskeidings:

Suzanne van Graan, Cari van Niekerk, Carla Schmidt, Theo Potgieter, Ella van Rensburg, Armand Fourie, Tessa Coetzee, Sandri Marais, Nicole Burger, Jeandri Olivier, Anneke Tucker, Susan Augustyn, Philip van Schalkwyk, Ester Boot, Lauren Huskisson en Daniël Smit.

Totale aantal vakonderskeidings:  506

A K A D E M I E   B L Y   O N S   B E S I G H E I D!

 

MATRIEKUITSLAE 2015

Hoërskool DF Malan het weer eens in 2015 uitsonderlik presteer.

Vlnr:    Nika Jordaan en Jaco Engelbrecht (hoofleiers), mnr Herman Steyn (matriekvoog), Eugenie Werth, Luke Nel en Jean-Marié de Villiers (toppresteerders).

  • 100% slaagsyfer vir vierde agtereenvolgende jaar.
  • 91% van die klas kry toelating tot ‘n Baccalaureus-graad.
  • 64 uit ‘n totaal van 199 leerders slaag met ‘n gemiddelde A-simbool (32% van die klas), terwyl 49 met ‘n gemiddelde B-simbool slaag. (d.w.s. meer as die helfte van die klas het bokant 70% gemiddeld).
  • 17 leerders slaag met ‘n gemiddelde persentasie hoër as 90%.
  • Die vier toppresteerders is Luke Nel (95,7%), Jean-Marié de Villiers (95,3%), Eugenie Werth (94,0%) en Nika Jordaan (93,7%).

Die volgende leerders het uitsonderlike prestasies gelewer:

9 vakonderskeidings:

Elsje de Wet

8 vakonderskeidings:

Eugenie Werth, Danielle Dempers,Susan van Eeden, Francois Viljoen, Caro Botha, Simonn Meyer, Kayla de Wit, Christoff Marais

7 vakonderskeidings:

Luke Nel, Jean-Marié de Villiers, Nika Jordaan, Ingrid Joubert, Henro Spangenberg, Karli de Bruyn, Simeon van den Berg, Danielle Rossouw, Nicole Snyman, Jeanne Brink, Bernard de Beer, Esmari Koch,  Albert Knipe, Mighael van Schalkwyk, Kristin Pienaar, Ruan Jordaan, Megan la Grange, Madri Smit.

6 vakonderskeidings:

Roelof Maritz, Rossouw Landman, Gerard van Rooyen, Zanre van Staden, Lamont Swart, Ansuléne van Zyl, Christaan Jacobs, Marette Terblanche, Carl Thomas, Sebastian Pieters, Tiffany Geyser, Margo Kotze, Merveille van Eck.

5 vakonderskeidings:

Adam Botha, Suzahn Bredell, Renette Coetzee, Lara de Bruijn, Liana  Eksteen, Jaco Engelbrecht,  Annette Grobbelaar, Jana Human, Leonize Olivier, Danielle Potgieter, Christoff Smith, Wanda Uys, Philip van der Merwe, Werner van der Merwe, Inge van Tonder, Sané van Wyk

Persentasie vakke geslaag:

Leerders slaag ‘n totaal van 1420 uit 1427 vakke, d.w.s. leerders het in 99,5% van alle vakke wat geskryf is, ‘n slaagpunt behaal.

Totale aantal vakonderskeidings:  501

Alle vakke in DF Malan het ‘n gemiddelde persentasie hoër as 60% in die eindeksamen behaal.

Vakke wat ‘n gemiddelde persentasie bokant 70% behaal het, is:

Duits 2e Addisionele Taal  :                      84.5%

Musiek  :                                                   83,0%

Ekonomie                                      :           82,3%

English Home Language               :           81,1%

Drama                                           :           78,8%

Rekeningkunde                             :           78,7%

English First Add Language          :           75,4%

Geografie                                      :           74,2%

Wiskunde                                      :           73,6%

Fisiese Wetenskappe                   :           73,2%

Visuele Kuns                                :           73,1%

isiXhosa 2e Add Taal                   :           72,0%

Afrikaans Huistaal                        :           71,9%

RTT                                              :           70,9%

Lewensoriëntering                        :           70,8%

 

AK A D E M I E   B L Y   O N S   B E S I G H E I D !

 

DF-matrieks sorg vir skitteruitslae

Met die bekendmaking van 2014-matriekuitslae het die Dee-Effers rede gehad om fees te vier.

Behalwe dat die klas weer eens vir ‘n 100% slaagsyfer gesorg het, het nie minder nie as 92% van die klas toelating tot ‘n Baccalaureus-graad verkry. Drie leerders, Lilene en Inge du Toit en Tonia Schoeman is opgeneem in die WKOD-merietelys, terwyl Tonia vir verdere skitterprestasie gesorg het deur die derde posisie op die nasionale ranglys in te neem. Die klas spog verder ook met 54 gemiddelde A’s, wat ‘n kwart van die klas verteenwoordig.   Die kersie op die koek was dat Hoërskool DF Malan ook weer onder die top-20 skole in die Wes-Kaap geëindig het. Vir hierdie prestasie is ‘n ministeriële toekenning by die premierswoning Leeuwenhof aan die skool oorhandig.

Op die een foto verskyn Inge in Lilene du Toit saam met die onderwyshoof, me. Penny Vinjevold, me. Helen Zille en me Debbie Schäfer, provinsiale onderwysminister.  Op die tweede foto is Tonia Schoeman by die nasionale  toekenningsgeleentheid.

  

Matriek 2013

Die matrieks van 2013 kan met reg trots wees op hul uitstekende eksamenuitslae. Hulle het die klas van 2012 se prestasie herhaal en is weer in die WKOD se spoglys van Top 20-skole ingesluit. Daarbenewens behaal die Dee-Effers ‘n 100%-slaagsyfer, terwyl ‘n volle 91% van die klas toelating tot ‘n Baccalaureus-graad verkry. 27% van die matriekklas behaal ‘n gemiddeld van meer as 75% en 100% van die matriekklas verkry toelating tot tersiêre studies Die klas se toppresteerder is Tina Louw, wat 8 vakonderskeidings behaal het. Ander leerders wat met ‘n sak vol onderskeidings weggestap het, is Franciska Daniel (9 onderskeidings), Tania de Vos en Dedré Hanekom (8 onderskeidings elk), Natalie de Bruyn, Benjamin du Preez, Anja Franzsen, Lisa Jansen van Rensburg, Kara Nel en Shani van Dyk (7 onderskeidings elk).

Vier leerders het onder die tien toppresteerders in die provinsie in hul vak geëindig. Kara Nel behaal ‘n 7e plek in RTT, Andrea Muller ‘n 10e posisie in Drama, terwyl Tina Louw die 9e posisie in Fisiese Wetenskappe en Aaron de Kock die 7e posisie in Wiskundige Geletterdheid beklee.

Ander uitstekende vakprestasies was Tina Louw (98% vir Wiskunde), Natalie de Bruyn (98% vir Visuele Kuns) en Michail Melonas (97% vir Rekeningkunde).

Hoërskool DF Malan wens die klas van 2013 alle voorspoed toe op hul pad vorentoe!

Excellence in Education

'n Besondere eer het die Hoërskool DF Malan te beurt geval toe die skool opgeneem is in die publikasie Excellence in Education. Hierdie is ‘n inisiatief van die Universiteit van Cambridge (Verenigde Koninkryk), tans topuniversiteit in die wêreld volgens QS World University Rankings. Die publikasie handel oor uitnemende akademiese instellings regoor die wêreld en sluit ook onder andere ‘n seleksie van 100 skole uit verskillende lande in. DF Malan is die enigste Wes-Kaapse skool wat in die publikasie opgeneem is.

Hier word die boeke in ontvangs geneem deur (foto links) die huidige voorsitter van die DF-beheerliggaam, mnr. Thys Vorster en (foto regs) dr. Heinie Brand, direkteur van die Metro-Noord-onderwysdistrik, saam met dr. Dirk le Roux, voorsitter van die vorige beheerliggaam.

DokumentGrootte
PDF icon aanhegsel.cambridge.pdf571 KB