|
Kontakpersoon vir Alumni inligting:
Ronel van den Berg
Tel: (021)948-8781
Faks: (021)948-2996
e-pos ronel@dfmalan.com
D.F. Oudleerder Databasis Ons is besig om 'n oudleerders databasis te bou.
Gee ons asseblief u inligting deur hier te click.
Reunies :
Die 1981-matrieks wil in 2011 reünie hou. Kontak vir Mariëtte (Smidt) Beukes by mariette@vanilla.co.za of sluit aan by die Facebook groep DF Malan High School 1981.
Die 1960-matrieks van DF Malan wil ‘n reünie reel. Kontak vir Ursula Smith (Dicker) by 072 840 6900 / (021)913-2530 of Willem de Haan by 083 278 7058 / (021)913-2511.
Die 1980-matrieks gaan reünie hou, die langnaweek van 24 – 26 September 2010. Kontak asb vir Michiel de Koker by mdk@live.co.za
Die 1961-matrieks wil reünie hou in 2011. Indien jy deel was van die groep, en die reünie graag wil bywoon, stuur asseblief 'n e-pos aan welma.haan@gmail.com .
Die 1991-matrieks wil reünie hou in 2011. Indien jy deel was van die groep, en die reünie wil bywoon, stuur 'n e-pos aan Marelie de Reuck (van der Merwe) - mdereuck@telkomsa.net.
Matrieks van 1959
Agterste ry van links na regs :
Johann Visser (vanaf Alberton); André Fick (Stellenbosch); Hennie Smit (Bellville); Louis de Jager (Franskraal); Annette Terblanche-Romanes (Monte Vista); John Bothma (Bellville);Enver Baker-Effendi (Worcester); Karl van Rhyn (Bellville)
Tweede ry van agter:
Floris Pentz (Kaapstad); Duckitt de Villiers (Velddrift); Johann du Toit (Vredenburg); Hettitia Mc Gregor- van Tonder (Bloemfontein); ); Jeanette Albertyn-Fischer (Kleinmond);
Tweede ry van voor: (kronkelend na bo)
Anna Visser-Terblanche (Bloemfontein); Tertia Kitshoff (Hermanus); Cornelia von Wielligh (Yzerfontein); Carine Basson (Bettiesbaai); Jan Visser (Pretoria)
Voorste ry:
Petrusa Grobbelaar-Oosthuizen (Stellenbosch); Susette de Leeuw-Theron Bellville); Elsje Deetlefs-van der Linde (Velddrift); Connie Swart-Louw (Hermon).
Matrieks van 1958 hou 50'ste reunie
Ons het Mnr Pieter Combrinck gevra vir kommentaar oor hul reünie wat gehou is op 4/5 September 2008
"Die Skoolhoof en betrokke personeel het uit hulle pad gegaan om dit ‘n geleentheid te maak wat deur die eerste St. 10 leerders altyd sal onthou word as 'n-eenkeer-in-‘n-leeftyd- ervaring. Die eerste matriekleerders het belowe en sal dit nakom : 'Ek sal handhaaf en bou, Aan ons leuse getrou – Om my Alma Mater in ere te hou'. As ons die lewe behou sal ons graag weer oor 5 jaar wil reünie hou – 55 jaar uit Matriek."

Die matrieks van 1958
|