Jump to navigation
Die 1967-matriekklas het onlangs weer, na 50 jaar, lekker saam by die skool gekuier. Daar is heerlik gesels, gekuier, gelag, geëet en ou herinneringe gedeel.