Anja van Heerden

 

Anja van Heerden het skitterend presteer in die CAA Southern Region Youth and Junior Championships! Sy het 'n 2de plek in die 200m behaal en haar aflos-span het gewen! Baie geluk, Anja. Jou DF-familie is baie trots.

 

Gepubliseer: 2018/05/04 - 09:36