Dee-Effers presteer

DF is trots om aan te kondig dat 7 van die top 20-leerders van Metropool-Noord Dee-Effers is.  DF is ook as een van die top 10-skole in die distrik benoem.  Weer eens baie geluk aan die matriekklas van 2017!

Gepubliseer: 2018/02/12 - 09:20