DF-leerders skitter in SAIPA Rekeningkundeolimpiade

DF spog graag met Juané Cronjé (graad 12) wat as die nasionale wenner van die SAIPA-Rekeningkunde-olimpiade aangekondig is. Sy het aan 2 rondtes deelgeneem en is die algehele wenner. Baie geluk, Juané!

 

 

 

 

Stefan Smit (graad 11) het ook baie goed in die olimpiade gevaar en eindig onder die top drie vir graad 11 provinsiaal. Hierdie is 'n uitmuntende prestasie! Baie geluk.

Gepubliseer: 2017/10/11 - 11:27