e-Sport

DF Malan se Counter Strike-span, eSpera, het op Sondag 31 Julie aan die MSSA Nasionale Skole-span proewe deelgeneem. Dit is aangebied by Parklands College. Hulle het ‘n eerste plek behaal en die voorheen 3-jaar aaneenlopende kampioen, Rondebosch, 16:3 geklop. Slegs 7 uit die totale 71 rondtes is verloor. Die span bestaan uit Ruan Geldenhuys, Michael Groenewald, Dillon Justus, Rhyn Muller en Dylan Turner.

Lees ook die artikel by die volgende skakel:

http://www.iol.co.za/northern-news-bellville-durbanville/news/sporting-chance-in-virtual-reality-5499579

 

 

Gepubliseer: 2016/08/05 - 08:36