Fondsinsameling vir Wynand Vermaak

‘n Fondsinsamelingsprojek is begin vir Wynand Vermaak.  Om dit te ondersteun, kan u inskryf vir ‘n 5km “Sunset-Walk” by die onderstaande skakel :

https://enter.entryninja.com/events/23042-fundraiser-for-wynandt

‘n Facebook-blad is ook geskep vir verdere inligting en bemarking van borge - https://www.facebook.com/events/1960813537577595/?ti=icl

 

Gepubliseer: 2017/10/12 - 09:45