Hannes Swart

Baie geluk aan Hannes Swart wat gekies is om die WP (Wes-Kaap) span by die SA Interprovinsiale tennistoernooi te verteenwoordig. Hierdie toernooi vind plaas vanaf 27 – 30 April. Baie voorspoed, Hannes

Gepubliseer: 2018/04/26 - 10:28