Interskole 2017

Land Rover N1 City se #ExploreMoreDiscovery4 maand het begin! Kom besoek hul gerus by DF Malan hierdie naweek.

Die Terrapod sal hierdie Saterdag vanaf 7:00 by DF Malan wees. Kom na die Interskole toe vir 'n besonderse ondervinding!

 

Gepubliseer: 2017/08/16 - 10:15