Luca Ruwiel

Luca het Saterdag, 17 Junie, aan die finale van die SA XCO MTB Cup Series deelgeneem en die derde posisie behaal. Hy is dus aangewys as die algehele wenner van die reeks. Baie geluk aan ons nasional Sub-Junior Boys kampioen!

Gepubliseer: 2017/06/23 - 09:25