Matriekuitslae 2017

 

 

 

 

 

DF Malan is trots op hul matriekklas van 2017 en die uitslae is as volg:

Slaagsyfer : 98,9%

Graadvrystelling : 86,11%

Aantal A-simbole : 368 A’s – dit beteken 2,02 A’s per kandidaat

Aantal B-simbole : 342 B’s

3 Leerders slaag met 8 A’s, 16 met 7 A’s, 10 met 6 A’s, 9 met 5 A’s, 2 met 4 A’s 14 met 3 A’s, 26 met 2 A’s en 24 met 1 A-simbool.

Aantal kandidate wat slaag met A-gemiddeld : 38 (21%).

Aantal kandidate wat slaag met B-gemiddeld : 54 (29%).

10 van ons 23 vakke het ‘n gemiddeld > 70% en 1 > 80%.

DF Malan word weer aangewys as een van die top 20 akademiese skole in die Wes-Kaap

Toppresteerders

10 - Hanroux Wolmarans - 7 - 90%

10 - Emile Visser - 7 - 90%

9 Eberhardt Korf - 7 - 90,29%

8 Iza-Mari Gaybba - 7 - 90,86%

7 Jamie van der Merwe - 8 - 91,43%

5 Tiaan Spangenberg - 7 - 92%

5 Ryan Olivier - 7 - 92%

3 Dominic Roux - 7 - 92,29%

3 Daniël Hugo - 8 - 92,29%

2 Damian Petersen - 8 -  92,43%

1 Juané Cronjé - 7 - 93,43%

 

Gepubliseer: 2018/01/16 - 14:50