UP Wiskunde-kompetisie 2018

 

UP Wiskunde-kompetisie 2018: 30 Julie 2018

Slegs graad 8 – 11-leerders kan hiervoor inskryf.

Inskrywings sluit: 25 Mei 2018 (2de Pouse)

Datum van kompetisie: 30 Julie 2018 (Maandag, Dag 6)

Koste: R30 (betaalbaar by die Glaskas)

Lokaal: Hoërskool DF Malan – spesifieke lokaal sal later bekend gemaak word.

Tyd: 14:45 - 17:00

Hierdie kompetisie word individueel afgelê.  Die Graad 8- en 9-leerders skryf dieselfde vraestel,  so ook die Graad 10- en 11-leerders.

Elektroniese inskrywings: https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSc_oJi76Y8eNwVCIjxGpwE8iGRcQEif9ieplvh0YJHzyC6gHA/viewform

Gepubliseer: 2018/04/23 - 12:44