Vlerke vir Almal

Marion Erskine het sy boek, Vlerke vir Almal, by die skool bekend gestel. Die boek behandel die vraagstuk van boelies. Meer belangrik is die wonderlike wyses waarop daar gefokus word om die probleem aan te spreek. Lesers word geleer hoe om boelies te hanteer en om mekaar te help. Daar is 10 kopieë wat deur Erskine self onderteken is, by die skool beskikbaar teen R155 elk.

Gepubliseer: 2017/06/13 - 08:37