Vriende van Afrikaans

Die “Vriende van Afrikaans” het die twee leerders vereer vir hul uitmuntende prestasie in Afrikaans gedurende 2016, toe Damian en Juané in graad 11 was. Hul uitstekende prestasie is bevestig dat hulle die twee topleerders in graad 12 is. Baie geluk aan albei.

Hulle het elk die drie bloemlesings van die versamelde Groot Verseboek ontvang.

 

Gepubliseer: 2017/08/03 - 12:54