Donateurs en Borge

DF Malan bedank die volgende borge wat sterk bydraes lewer om DF Malan finansieël te ondersteun.

Land Rover

Dankie aan Mnr. Riaan Launspach en Mnr. Lukas De Beer van Land Rover N1 Stad vir die finansiële bydrae en volgehoue ondersteuning tot DF Sport. Ondersteun hulle asseblief. Die span strewe om die McCARTHY Groep se visie " We Deliver. Always" hulle eie te maak. As deel van die dinamiese groep, kan hulle aan U behoeftes vir ander handelsmerke ook voldoen.  Verwys gerus na U verband met DF Malan vir 'n "familie" transaksie  wat ook addisionele ondersteuning aan die skool  sal verseker. Kontak mnr. De Beer gerus by tel. (021) 595 7150.00 of e-pos by LukasDB@mcmotor.co.za vir verdere navrae.

 

Rugby

LAND ROVER, SMEC, IDS, YEBO, PKF, IPM, SA CRANE, INTEXMA, SA CRANE, OAK PROPERTIES

Netbal

BABYLONSTOREN, LAND ROVER

Gholf

VAN DEIJL JUWELIERS, DR EN MEV SWART, MNR EN MEV H SWANEPOEL, DR TANJA VISSER

Gholfdag

TAFELBERG MEUBILEERDERS, SAMSUNG, MAZERS, SLATTERY`S AT OUDE WESTHOF, INDWE RISK SERVICES, KAAPSE VERBRUIKERS

Bergfiets

PSG, RECYCLES, LANDROVER

Klere

INTEXMA

Borge van leerders

EXEO KHOKELA, CAPITEC, COPY TYPE

Hokkie Dogters

PICK 'N PAY WILLOWBRIDGE, SALT INVEST HOLDINGS, TNW DATA, LAND ROVER

Hokkie Seuns

LANDROVER, TNW DATA, INTEXMA, KAUFMANN, PICK 'N PAY WILLOWBRIDGE

Pages