
Graad 12 inligting
Graad 11 inligting
Sielkundige Dienslewering en Voorligting
Kontak Lyzette Schwella MA ( Stell.)
Tel. (021) 948 8781/2/3
Faks. (021) 948 2996
Epos : eduhelp@dfmalan.com
Frans Conradie Rylaan, BELLVILLE, 7530
Eduhelp@df word bedryf deur ‘n geregistreerde Voorligting - sielkundige. Dienste word aan die skool en breër gemeenskap gelewer en sluit in:
· studieleiding en vakvoorligting
· beroepsvoorligting en bersoepskeuse
· ‘n inligtingsdiens ten opsigte van tersiêre opleiding
· ondersteuning van terapeutiese intervensies rondom persoonlike en emosionele probleme
· die ontwikkeling van lewensvaardighede ten opsigte van aspekte soos verhoudings, leierskap en besluitneming
· ouerleiding
Individuele intervensies en groepwerk, asook relevante psigometriese evaluering word ingespan.
Eduhelp@df bied ook privaatdienste aan teen mediese fondstariewe. Hierdie dienste is beskikbaar vir leerders en hulle ouers, asook vir die brëer publiek.
Eduhelp@df streef daaa rna om die suksesvolle verwesent liking van elkeen se unieke potensiaal te bevorder.
|