|
|
|
Die volgende is
verpligtend vir leerders in graad
10:
- Afrikaans
Primêre Taal
- Engels
Primêre of Addisionele Taal
- Lewensoriëntering
- Wiskunde
of Wiskundige Geletterheid
Leerders moet ook drie vakke kies uit die volgende:
- Duits
- Xhosa
- Geskiedenis
- Geografie
- Fisiese
Wetenskap
- Lewenswetenskap
- Rekenaartoepassingstegnologie
- Inligtingstegnologie
- Rekeningkunde
- Ekonomie
- Besigheidstudies
- Verbruikerstudie
- Ingenieursgrafika
en ontwerp
- Musiek
- Visuele
Kunste
- Drama
- Ontwerpkuns
|
|
|
 |
| Alle
regte voorbehou © DF Malan |
Opdateer:
15 February, 2010
|
Webontwerp: |
|
|
|