|
|
|
Die volgende is verpligtend vir leerders in graad 11:
- Afrikaans Primêre Taal
- Engels Primêre of Addisionele Taal
- Lewensoriëntering
- Wiskunde of Wiskundige Geletterheid
Leerders moet ook drie vakke kies uit die volgende:
- Duits
- Xhosa
- Geskiedenis
- Geografie
- Fisiese Wetenskap
- Lewenswetenskap
- Rekenaartoepassingstegnologie
- Inligtingstegnologie
- Rekeningkunde
- Ekonomie
- Besigheidstudies
- Verbruikerstudie
- Ingenieursgrafieka en ontwerp
- Musiek
- Visuele Kunste
- Drama
|
|
|
 |
| Alle
regte voorbehou © DF Malan |
Opdateer:
12 June, 2007
|
Webontwerp: |
|
|
|