|
|
|
Die volgende is verpligtend vir leerders in graad 12:
- Afrikaans Primêre Taal
- Engels Primêre of Addisionele Taal
- Lewensoriëntering
- Wiskunde of Wiskundige Geletterheid
Leerders moet ook drie vakke kies uit die volgende:
- Duits
- Xhosa
- Geskiedenis
- Geografie
- Fisiese Wetenskap
- Lewenswetenskap
- Rekenaartoepassingstegnologie
- Inligtingstegnologie
- Rekeningkunde
- Ekonomie
- Besigheidstudies
- Verbruikerstudie
- Ingenieursgrafika en ontwerp
- Musiek
- Visuele Kunste
- Drama
- Ontwerpkuns
|
|
|
 |
15 February, 2010kground="images/bottombar.jpg">
| Alle
regte voorbehou © DF Malan |
Opdateer:
10 December, 2009
|
Webontwerp: |
|
|