Daar word
ook voorsiening gemaak vir verryking
in die areas waarin ‘n leerder
spesifieke aanleg of belangstelling
toon. ‘n Leerder
mag dus ‘n (in sommige gevalle
twee keusevakke) neem. ‘n
Keuse kan gemaak word uit die
volgende vakke:
- Xhosa
- Duits
- Sportwetenskap
- Musiek
- Kuns
- Rekenaartik (Slegs vir graad
9)
|