Die Hoërskool DF Malan is 'n openbare skool wat daarna streef om wêreldklasonderrig en -opvoeding aan sy studente te bied. Ons streef daarna om ons studente vir die 21 November, 2008 buite die skool voor te berei en daarom plaas ons nou reeds 21 November, 2008 op hulle skouers.
                                           
Die beplande D.F. Busroetes vir 2009 deur ElJoSa       Omsendbrief 6      

Ons Fokus op:

DF Malan hokkie bied aan:

Emo Adams met sy volle orkes
Plus :
Andries Vermeulen
Nadia Louw

Afrikaanse musiek op sy beste. Bring die familie!

4 Desember om 19h30 by die skool

Verversings beskikbaar!!

Kom geniet die aand in Huisgenoot se tent!!!

NUUS

Matrieks van 1958 hou 50'ste reunie

Musiekkonsert weer groot sukses

Oudleerderbond skenk tops aan onderwysers

Dee-Effers groet die Coetzees


 

 



   Foto van die maand

Een van die kunswerke van die jaarlikse kunsuitstalling

 

 

Alle regte voorbehou © DF Malan Opdateer: 21 November, 2008  

21 November, 2008