Organiseerder : Me. M. Brand
Oefeninge vind Maandagmiddae vanaf 14:30 tot 16:00 in kamer 24 plaas.
Wedstryde vind op Vrydagmiddae plaas.
Alle leerders is welkom. Leerders hoef nie te kan skaak speel om aan te sluit nie