MATRIEKUITSLAE 2009:
DF Malan het weer eens in 2009 uitsonderlik prest eer :
· 100% slaagsyfer en alle kandidate verkry toegang tot tersiêre studies. 87% van die klas kry toegang tot 'n B-graad. DF Malan is een van slegs 9 skole in die provinsie met meer as 150 matrikulante wat vir drie agter - eenvolgende jaar ‘n 100% slaagsyfer behaal het.
· DF Malan het drie leerders op die Wes-Kaapse merietelys. ( S legs Bloemhof het ook 3 leerders onder die top 2 0). Hulle is: Wiehan Agenbag (4 e ), Lize Zeeman (16 e ) en Jurie-Hendrik Gouws (17 e ).

Jurie Hendrik Gouws , Lize Zeeman en Wiehan Agenbag
· 29 leerders slaag met 'n gemiddelde A -simbool , terwyl 72 met 'n gemiddelde B-simbool slaag. (dit is 44% van die klas!)
· Die volgende leerders het uitsonderlike prestasies gelewer :
8 vakonder skeidings: Wi e han Agenbag
7 vakonderskeidings: Juniene de Vries, Jurie-Hendrik Gouws, Stephan Loubser, Lize Zeeman.
29 January, 2010n Crous, Simone Curry, Johannie de Beer, Alex Gehle, Elzette Louw, Gerard Louw, Kristien Nel, Jac queline van der Walt
5 vakonderskeidings: Megan Coetzee, Astrid Diederichs, Wim Diederichs, Sharné Fitzroy, Barbara Mostert, Esté Nel, Suzette van der Westhuizen , Luzaan van Zyl
· V akke met 'n gemiddeld hoër as 70% :
Drama (76%), 29 January, 2010 Wiskunde 3 e Vraestel (75%), Rekeningkunde (73% ) , Musiek (87%) ,
Visuele Kuns (76%) Wiskundige Geletterdheid 73% en Duits (86%)
· Leerders onder die toptien in die provinsie in hul vak :
Jurie-Hendrik Gouws : Rekeningkunde (10) , Ekonomie (3),
Wiskunde 3 e Vraestel (1)
Lize Zeeman : Afrikaans (5) , RTT (6)
Simone Curry : RTT (9)
Stefan Crous : Ekonomie (5)
Chwayita Shinya : Xhosa (7)
Wim Diederichs : Wiskunde (7)
Wi e han Agenbag : Wiskunde 3 e Vraestel (1) , Fisiese Wetenskappe (8)
Gerard Louw : Wiskunde 3 e Vraestel (3)
· D ie persentasie leerders per vak wat met onderskeiding slaag:
Ekonomie : 26%
Drama : 36%
Wiskunde : 42%
Lewensoriëntering : 54%
Afrikaans : 23%
Wiskunde 3 e Vr : 25%
Rekeningkunde : 32%
Musiek : 100%
Visuele Kuns : 42%
Wiskundige Gel : 34%
Duits : 79% |