|
Winter
Baadjie: Navy met geborduurde skoolwapen
Broek: Chino met geborduurde skoolwapen
Swart skoolskoene
Swart sokkies
Swart Leergordel
Wit langmouhemp met ‘n skooldas
Skooltrui: Navy met ‘n geborduurde skoolwapen(opsioneel)
Somer
Baadjie: Navy met geborduurde skoolwapen
Broek: Chino met geborduurde skoolwapen
Swart skoolskoene
Swart sokkies
Swart Leergordel
Wit kortmouhemp(oopnek) met skoolwapen of wit kortmouhemp
met ‘n skooldas.
Sport en rekreasie
Hempie: Die hempie van enige DF-Sportsoort waaraan die
leerder deelneem.
Donkerblou rugbybroekie
Skoolsweetpak
|
|
Winter
Baadjie: Navy met geborduurde skoolwapen
Rompie en of Langbroek: Kameelkleur met geborduurde
skoolwapen
Wit langmouhemp met geborduurde skoolwapen
Swart broekiekouse
Skooltrui: Navy met ‘n geborduurde skoolwapen(opsioneel)
Swart skoolskoene
Somer
Baadjie: Navy met geborduurde skoolwapen
Rompie en of Langbroek: Kameelkleur met geborduurde
skoolwapen
Wit kortmouhmep met geborduurde skoolwapen
Swart skoolskoene
Wit/Kort omslaansokkies
Sport en rekreasie
DF Malan-atletiekfrokkie OF DF Malan-netbalhempie OF
DF Malan-hokkiehempie
Hempie: Die hempie van enige DF-Sportsoort waaraan die
leerder deelneem.
Skoolsweetpak
|