Skoolgeld    
  1. Skoolfonds
    Die skoolfonds word jaarliks aan die ouers bekend gemaak deur 'n skrywe van die voorsitter van die Beheerliggaam. Reëlings vir die wyse van betaling kan met die skoolhoof getref word.

  2. Musiekgeld
    Byvak: Jaarliks vasgestel

  3. Instrumenthuurgeld
    R150 per kwartaal

  4. Boekhuurgeld
    R450

  5. Registrasie- en handboekfooi
    'n Handboekfooi van R450 is betaalbaar wanneer 'n leerder ingeskryf word.

  6. Fooie vir sewende vakke
    Word jaarliks vasgestel


Alle regte voorbehou © DF Malan Opdateer: 26 January, 2010 Webontwerp: Lise-Marie