Sport: Atletiek

Die atletiekspan van die Hoërskool DF Malan word beskou as een van die beste, indien nie dié beste skole atletiekspan in die Wes-Kaap nie. Daar is meer as 200 atlete wat jaarliks deelneem en die skool het in 2008 met 180 atlete aan die MTBS-byeenkoms deelgeneem en gewen. Meer as tagtig atlete het hierdie jaar aan die USSASA Noord-Sone byeenkoms deelgeneem en daar is 39 atlete in die Noord-Sone span ingesluit wat aan die finale WP- kampioenskappe gaan deelneem.

Die atlete kry jaarliks die geleentheid om aan dertien byeenkomste deel te neem wat groot skole se byeenkomste soos Grey Kollege en Paul Roos insluit. Meeste van die atlete is lede by die Bellville Atletiekklub waar hulle afrigting ontvang, maar tydens die MTBS maak ons van buite-afrigters gebruik, wat voormalige Suid-Afrikaanse atlete insluit.

Die groot sukses van die DF-atlete kan toegeskryf word aan baie harde werk, goeie organisasie, ongelooflike spangees en groot skooltrots.

Datums 2010

Kwartaal 1

 

Noordsone span

Wes-Kaap Atlete vir 2010

Dogters o/15

Madeli Kruger (Diskus)

Caioly Gabriel (Driesprong)

Seuns o/15

Jeandré Slabbert (Spiesgooi)

Bevan Taute (400m)

Seuns o/17

Roan Biermann (Spiesgooi)

Morné Moolman (Spiesgooi)

 

WP Atlete vir 2010

Dogters o/15

Madeli Kruger

Caioly Gabriel

Christel König

Elani de Beer

Nadia Nell

Sumé Matthysen

Elmé Vermeulen

Seuns o/15

  Jeandré Slabbert

Bevan Taute

Dogters o/17

  Tanya vd Berg

Ané Fourie

Saskia Smalberger

Anneline Gerstner

Jana Burger

Seuns o/17

  Roan Biermann

Morné Moolman

Angus Julies

 

WP-Atlete

Hoof : Juanita Gerstner
Tel: (021)948 8781
Sel: 082 435 1449
Faks: (021)948 8782
E – pos: jgerstner@dfmalan.com

 

Alle regte voorbehou © DF Malan Opdateer: 20 May, 2010
20 May, 201020 May, 201020 May, 2010