'n Paar
feite rakende DF
Gholf:
- Die afgelope
VIER
jaar
Noordelike
Voorstede
kampioene
- 2005
WP-kampioene
- Gholf
is ‘n
wintersport.
- Ons het
DRIE
spanne
in die
WP-liga.
- Daar
is SES
spelers
per span.
Liga-wedstryde
word op Maandae
gespeel. Die
formaat is “match
play”.
Daar is ook ‘n
beginnerliga
waar ons Graad
8’s
teen ander
skole se beginners
speel.
Die spelers
kry afrigting
by professionele
afrigters
by die verskillende
bane en oefenbane
(“driving
ranges”).
Die Gholfspan
gaan toer
elke April-vakansie – vanjaar
(2007) se
toer is vanaf
30 Maart tot
2 April na
Sun City .
Bellville Gholfbaan
is ons tuisbaan.
|