Sport: Hokkie

DF Malan bied hokkie vir dogters en seuns aan:

  • 22 Afrigters (4 WP-afrigters en 4 WP- skeidsregters)
  • 20 spanne
  • 18 WP-spelers in 2006
  • Astro-aandeelhouer Bellville (astro
  • 1e spanne )

Bied aan:

  • 'n Jaarlikse DFM NASIONALE HOKKIEKURSUS vir dogters eerstespanne
  • Binneshuise hokkie (8 dogterspanne en 2 seunspanne)
  • Graad 7-afrigtingskliniek
  • Somerliga (20 spanne)

Inligting

Algemene inligting :

Afrigters

Jaardatums

Oefenrooster

Hokkiekursus ( 24-28 Maart )|:

Uitnodiging

Speelrooster

Hokkiekliniek ( 28 Mei ) :

Inskrywingsvorm ( Individueel )

Inligtingsvorm ( Junior )

                 


Nederlandse toergroep

Hoof : Rona Roelofse
Tel: (021) 9488781/2
Sel: 0823712599
E – pos: rroelofse@dfmalan.com



 

    DF Hokkie lewer nog ‘n SA Speler!

      
    Farah Fredericks SA senior speler.

 

 

 

 

 

 

 

Alle regte voorbehou © DF Malan Opdateer: 3 March, 2010 Webontwerp: Lise-Marie
3 March, 2010