Sport: Interskole

'n Interskole vind jaarliks tussen ons en Hoërskool Bellville plaas. Die aktiwiteite van Interskole behels 'n kompetisie van die al die skole se spanne in die wintersporte rugby, netbal, hokkie, skaak en landloop. Die twee skole tree om die beurt as gasheer op. Die 21ste Interskole tussen die twee bekende skole vind vanjaar op 14 Augustus by Bellville plaas.

 



 

Alle regte voorbehou © DF Malan Opdateer: 15 February, 2010 Webontwerp: Lise-Marie