DF speel in die 1B Premier
liga van die WP Jeugkrieketvereniging.
Afrigters 2008
0/19A : Mnr Marius Mells ( 0839878750 )
Skeidsregter : Mnr Hugo Loubser ( 0833889570 )
0/19B : Mnr Johan de Vries ( 0726348008 )
0/17A : Mnr Gerhard Coetzee ( 0824533231 )
0/15A : Mnr Tommie Barnard ( 0829415196 )
0/15B : Mnr Charl Marais ( 0729746464 )
0/14A : Mnr Mornè Deyzel ( 0820614174 )
0/14B : Mnr Chris Kriek ( 084770379 )
DF Krieket is geafillieer
by die WP Jeugkrieketvereniging
en gevolglik is daar
spelers wat betrokke
is by die streeksnette.
Huidiglik is daar 1
by die 0/19 nette. ( Tyron Ferreira )
'n Voltydse tegniese adviseur ( mnr. Bennie Stander ) is by alle oefeninge aan enige leerder hulp sal verleen.
Alle A-spanne speel op
Saterdae in die WPNS-
liga tydens die eerste
kwartaal.

|