D.F.
Malan neem
in die Noord-sone
afdeling deel en kompeteer teen
al die skole in
ons sone (Woensdae).
Die atlete moet
aan ‘n sekere
aantal van hierdie
liga-byeenkomste
deelneem, waarvan
die laaste liga,
wat genoem word
Sone-kampioenskappe, ‘n
vereiste is. Hulle kan dan kwalifiseer
vir die Alle-Sone-kampioenskappe.
Die eerste 25 atlete
by hierdie Alle-Sone
word uitgenooi
om aan die WP-kampioenskappe
deel te neem. Die
eerste 10 atlete
by die WP-kampioenskappe
vorm dan die WP-span
wat verder aan
die Wes-Kaap kampioenskappe
deelneem. Daarna
volg die nasionale
kampioenskappe
met hul eie kriteria.
Hierdie
kwalifiseringskriteria mag jaarliks
aangepas word. Atlete word op
hoogte gehou.
Afrigting:
Baie
atlete maak van
privaatafrigting
by klubs
gebruik,
maar die skool
kan afrigting
bied. Baie atlete
verkies om ‘n
oefenprogram
van die skool
te ontvang
en dan in hulle
eie tyd, smiddae,
die program
te volg.
Borge:
DF
se landloopspan
is nog op
soek na ‘n
borg wat T-hemde
en sweetpakke
kan borg en
belowende
atlete kan
ondersteun.
WP & Wes-Kaap landloopatlete:
Lindsey Petersen Seuns o.14
Carla Jonker Dogters o.15
Danzil Paulse Seuns o.15
Monique Schwartz Dogters o.16
Petra Jonker Dogters o.16
Adri Meyer (Wes-Kaap) Dogters o.17
Joannine Oosthuizen Dogters o.17
Annika Almendro Dogters o.19
Nina Basson Dogters o.19
Datumlys (derde kwartaal ) :
Liga |
Datum |
Plek |
6 |
23 Julie |
Hoërskool Tygerberg
(Parow Atletiekklub) |
7 |
30 Julie |
Malibu Hoër
(Skoolgronde) |
Zonal Champs |
6 Augustus |
Hoërskool Brackenfell
(Skoolgronde) |
WP Champs |
16 Augustus |
T.B.C. |
W Cape Champs |
30 Augustus |
SWD |
National Champs |
27 September |
Bloemfontein |

|