Sport: Netbal

DF speel in die A-liga van die WP-skolenetbal-liga. Die aantal skole wat in die liga meeding, is agt. DF het in 2007 vier O/19- spanne, ses O/16 spanne en vier O/14 spanne in die liga ingeskryf. Wedstryde vind op ‘n Saterdag of op ‘n Donderdagmiddag plaas volgens die liga-bepalings van WP Skole netbal. DF Malan het in 2007 gespog met vyf spelers wat die WP in die onderskeie ouderdomsgroepe verteenwoordig het.

Afrigting

Afrigting geskied by die skool op ‘n Dinsdag en Donderdagmiddag. Op ‘n Maandag word daar van die A-spanne verwag om ‘n fiksheid-en vaardigheidsoefening by te woon. Die Netbalorganiseerder en hoofafrigter is ook die afrigter van die WP-A damespan. Afrigters gaan in 2008 afrigters en skeidsregterskursusse bywoon wat deur die WP Netbalunie aangebied word.

Kursusse

Tydens die Maart vakansie sal tien O/14-spelers ‘n kursus in Wellington bywoon. Die kursus word aangebied deur die Direkteur van Afrigting van Netbal S A, me. Bennie Saayman. Die O/16-spelers gaan ‘n kursus in Stellenbosch bywoon met die SA- kaptein, Bronwyn Bock-Jonathan as kursusleier. Die O/19-spelers woon ‘n kursus by die Noord-Wes Universiteit in Potchefstroom by. Dit word aangebied word deur Pukke Netbal.

DF bied aan :

Kursus by die skool ( A spanne uitgesluit )

Aandliga – 8 spanne speel vanaf September onder spreiligte.

Graad 7-afrigtingskliniek

Kursusse

Tydens die April vakansie sal die oefengroepe van die o/14, o/16 & o/19 ‘n kursus in Wellington bywoon. Die kursus strek vanaf 5 – 9 April 2009 en word aangebied deur die Direkteur van Afrigting : Netbal S.A. , me. Bennie Saayman. Die SA afrigter Carin Strauss is een van die kursusleiers.

Afrigtersprestasies

Me. Celeste Wepener & me. Veronique Botha het in Oktober die WP Pre-level Afrigterskursus voltooi.

WP & Wes Kaap Netbalspelers

 

JAARDATUMS

Datum

Aktiwiteit

Tyd/Plek

19 Februarie

Vaardigheids oefening (almal)

15:00 – 16:30

21 Februarie

O/14 Proewe -oefening vir O/16 & O/19's

Proewe tot 17:00

Oef. Tot 16:15

23 Februarie (Saterdag)

O/16 Proewe

08:30 – 11:30

23 Februarie (Saterdag)

O/19 Proewe

12:00 – 14:00

26 Februarie

AGM WP Skole

15:30 Hoërskool Bellville

15 Maart

Charlie Hofmeyr

Ceres

23-27 Maart

0/16 Netbalkursus

Stellenbosch

23-27 Maart

O/14 Netbalkursus

Wellington

24-25 Maart

DFM Netbalkursus

DFM bane

30Mrt – 3 Apr

O/19 Kursus

Noord-Wes Universiteit

19 April

Outeniqua Sportdag -

George

24 April

Monument Park

Tuis

28 April

De Kuilen Sportdag -

Kuilsrivier

9,10,16,17 Mei

WP Proewe

Sal in kennis stel

24 Mei

Durbanville

Tuis

31 Mei

Jan van Riebeeck

Tuis

7 Junie

De Kuilen

Weg

19 Julie

Stellenberg

Tuis

20 – 21 Julie

Engelse toerspan O/17's

DF Malan

26 Julie

Tygerberg

Tuis

31 Julie

Bellville

Tuis

2 Augustus

Parel Vallei

Weg

9 Augustus

Brackenfell

Tuis

16 Augustus

Interskole

Bellville

6 September

Finale wedstryde

Bellville

 

Netbalorganiseerder:
Liezl Wium
Tel./Faks: (021) 9488781/2/3
Selfoon: 0849231809
E-pos: liezelwium@yahoo.co.nz

 

    

    

                  Afrigters

 

                  OEFENROOSTER

SPAN

BAAN

DAG EN TYD

O/14 A & B

Drie ( Frans Conradie rylaan hek)

Dinsdae en Donderdae 15:00 tot 16:30

O/14 C & D

Nege (Tennisbane)

Dinsdae en Donderdae 15:00 tot 16:15

O/16 A & B

Twee (Frans Conradie rylaan hek)

Dinsdae en Donderdae 15:00 tot 16:30

O/16 C & D

Ses (Tennisbane)

Dinsdae en Donderdae 15:00 tot 16:15

O/16 E & F

Sewe (Tennisbane)

Dinsdae en Donderdae 15:00 tot 16:15

O/19 A & B

Een (Frans Conradie rylaan hek)

Dinsdae en Donderdae 15:00 tot 17:00

Maandae 15:00 tot 16:00

O/19 C & D

Ag (Tennisbane)

Dinsdae en Donderdae 15:00 tot 16:15

O/19 E & F

Tien (Tennisbane)

Dinsdae en Donderdae 15:00 tot 16:15

 

 

 

 

Alle regte voorbehou © DF Malan Opdateer: 8 December, 2009 Webontwerp: Lise-Marie