Interskoleprogram
DF speel
in die Premier
Liga (Skole met
10 spanne of meer),
wat die hoogste
liga in WP-skolerugby
is. Dit sluit 4
spanne in die o.19-liga en 2 elk
in die o.16-,o.15- en
o.14-ligas in. Wedstryde
word volgens die ligabepalings soos
deur WP Skole bepaal,
gespeel.
Afrigting
Afrigting
geskied
by die
skool
deur
onderwysers
en afrigters
van buite.
Daar
is 2
afrigters
elk van die
eerste-
en tweede-
spanne,
asook
twee
afrigters
per ouderdomsgroep
by alle
ander
spanne. Fiksheid word behartig deur Charl Marais (voormalige Stormer en Springbok-haker).
Afrigters en kontaknommers
Kostes
DF Malan-rugbytruie en sokkies is beskibaar by die sportwinkel teen R280 ( trui ) en R40 ( sokkies ).
JUNIOR RUGBY AFRIGTINGSKLINIEK
27 Augustus 2010
Lees Meer
Inskrywingsvorm Individueel

Oefentye
Tyd |
Maandag
A – VELD |
Tyd |
Dinsdag
|
Donderdag |
15:00 |
o.14A – Fiksheid
o.15A – Fiksheid |
15:00 |
o.14 A+B
o.15 A+B
o.16 A+B |
o.14 A+B
o.15 A+B
o.16 A+B
|
16:00 |
o.16A – Fiksheid
o.19A – Fiksheid |
16:30
|
o.19
A,B,C,D |
o.19
A,B,C,D
|
SATERDAG: WEDSTRYDE
|