
JUNIOR RUGBY-AFRIGTINGSKLINIEK
Vrydag 27 Augustus 2010
VIR WIE |
o/10, o/11 & o/13 Rugbyseuns |
WAAR |
DFM A Rugbyveld |
AFRIGTERS |
Rugby: Oud-provinsiale spelers asook DF Malan se top afrigters |
INHOUD |
ontvang t-hemp
individuele & spesialis afrigting |
KOSTES |
R100 per speler
Faks asseblief u bewys van elektroniese betaling saam met u seun se inskrywing na 021-9488782 om u seun se deelname te bevestig.
Hoërskool DF Malan, Tjek rekening no. 0340390156, Takkode 632005 |
Datum en Tye |
VRYDAG 27 Augustus 2010
Registrasie: Vanaf 14:30 by veld
Kliniek: 15:00 - 18:00 |
Vul meegaande vorm in en faks dit saam met u bewys van betaling na (021) 948 8782 voor of op Vrydag, 13 Augustus 2010.
Inskrywings kan ook ge-epos word na die onderstaande adres:
HOOF VAN RUGBY:
Gerrit de Vries
0722131618
faks 9488782
gdevries@dfmalan.com
|