Sport: Tweekamp

Dié sport behels hardloop en swem. Die afstande wissel vir verskillende ouderdomsgroepe . Deelnemers se tye vir die hardloop en die swem word geneem en dan word daar ‘n punt aan gekoppel. Byeenkomste vind vanaf Oktober tot Maart plaas en die tye en plekke is by me. Reinette de Villiers verkrygbaar.

DF Malan skryf een maal ‘n jaar (gewoonlik in November) ‘n span vir die interskolekompetisie in. Deelname aan die res van byeenkomste moet deur die ouers self gereël word.

8 December, 2009
8 December, 20098 December, 20098 December, 2009Date -->
Alle regte voorbehou © DF Malan Webontwerp: Lise-Marie