|
As deel van DF se Wye Wêreld-projek, het DF in 2006 begin met 'n uitruil-program met Reunion, 'n eiland in die Indiese Oseaan. Ons ontvang en huisves hierdie leerders vir 'n week op 'n slag. Na vier keer se huisves kwalifiseer ons leerders om vir 'n week vry en verniet Reunion te besoek.
Indien enige graad 8 of 9-leerder deel wil word van hierdie unieke geleentheid om verniet oorsee te gaan, kan hulle mnr. Marais kontak.
JJ & Natalie [toerorganiseerders] |

Onderwysers van die Reunion groep |

Lede van die Reunion groep |
|