Uncategorized

Klas van 2025

Ons geliefde graad 12’s – ons harte juig oor julle. Julle harde werk en deursettingsvermoë is vir ons elkeen ‘n ware inspirasie. Ons is trots op julle karakter en menswees. Mag julle altyd nederig bly en die hoogste hoogtes bereik. Ons sien uit na wat julle alles vorentoe gaan vermag!