Diens is my eer en leierskap my voorreg. Om met ‘n diensbare hart te lei is dus vanselfsprekend!
Ons stel met trots ons hoofleiers van 2026 aan u bekend.
Seniorraad:
Hoofseun: Alex Richter
Hoofdogter: Bella Theron
Onderhoofseun: Matt Oosthuizen
Onderhoofdogter: Mika Gelderblom
Raad van leerders:
Voorsitter: Noa du Plessis
Ondervoorsitter: Daniell van vuuren
Mentorraad:
Voorsitter: Renier Venter
Ondervoorsitter: Johan Coetzer
Tesourier: Charles Cooper
Sekretaris: Isabel Theron
Baie geluk aan elkeen van hierdie leerders sowel as die rade wat julle ondersteun. Mag julle elke dag, met die VRIEND-waardes as deel van julle karakter, dien en lei en leef!