Dubbel Goud…
Flashes &
Gees kampioene vir 2026!
Elke Dee-effer se hart klop ekstra blou vandag. Wat ‘n ongelooflike reis met ons dirigente, drummers en ons pawiljoen! Hierdie oorwinning is vir elkeen van julle wie geglo het en saam met ons gedroom het. Danke, liewe Heer, vir herinneringe wat ons nooit sal vergeet nie