Na ‘n lang en deeglike proses kan ons met dankbaarheid aankondig dat ons nuwe skoolhoof, Hannes Oosthuizen, vanaf Januarie 2026 aangestel is. Baie dankie aan ons hele skoolgemeenskap vir julle geduld, ondersteuning en gebede. Ons sien uit na ‘n nuwe seisoen van groei en seën saam met ons bloubloed DF-familie.
Welkom by ons DF-Familie
29
Sep