ALGEMEEN

DF-leiers 2024

Leiers wat passievol is oor diens, het ‘n volhoubare nalatenskap. – John C Maxwell

Ons stel graag DF se Hoofleiers van 2024 aan julle bekend:

Hoofseun: Dirk Hagen
Hoofdogter: Emma Geringer
Onderhoofseun: Siegfried Visser
Onderhoofdogter: Miné de Villiers

Leiers wat passievol is oor diens, het ‘n volhoubare nalatenskap. – John C Maxwell

Ons stel graag ons onderskeie leerderrade aan julle bekend:

Seniorraad:
Hoofseun: Dirk Hagen
Hoofdogter: Emma Geringer
Onderhoofseun: Siegfried Visser
Onderhoofdogter: Miné de Villiers

Erica Chen, Adriaan Marais, Famke Treu, Martin Louw, Anouk de Jongh, Gustav Lombard, Eben Olivier, Anja Reyneke
Kaylin Grobler, Suné du Toit, Ané de Villiers, Marlo Human, D’Neill du Toit, Liné van Rensburg, Jan-Hendrik Oberholzer
Charl van der Merwe, Christine Delport, Juwan Badenhorst, Johan Janse van Rensburg, Schalk van Greuning, Ané Theron

Mentorraad:
Hoofmentors: Leana Labuschagne, Yana Mans, Christiaan McDonald en Karla Nel

Janelle Jansen, Emogene Prinsloo, Mia Rossouw, Bea Fourie, Reuben Braxton, Thea Steyn, Pierre Groenewald
Isabelle Mulder, Marissa Steyl, Annine van Vuuren, Xante Scholtz, Karmi van Straaten, Keane Stewart, James Laurence
Janneke van der Merwe, Leah Steyn, Schuyler Liebenberg, Danielle Rabie, Jean-Marie Vos, Megan Herselman, Anja Pienaar
Emma Doms, Ethan van Jaarsveld, Trish Visser, Ameli Raats, Shekita Snyman, Misha Coetzee, Nelke Bezuidenhout, Marnel Fourie

Raad van Leerders:

Voorsitter: Emma du Toit
Ondervoorsitter: Jordan Heyman.

Graad 9: Floris Kotzé, Zané Kotzé, Michael Steffen en Joey Steytler
Graad 10: Mika Gelderblom, Gemma Daniels en Dewan Coetzee
Graad 11: Emma Steffen, Daniël Wiese en Sebastian Gelderblom.
Graad 12: Emma du Toit, Jordan Heyman en Danike Colyn

Baie, baie geluk aan al hierdie leiers en mag julle passie julle motiveer om ‘n blywende verskil te maak!

Related Posts