Nie eens die stormsterk wind kon ons Graad 8’s se entoesiasme demp tydens ons jaarlikse graad 8-stap van Melkbosstrand tot by Bloubergstrand nie. Baie karakter is daardie dag gebou.
Die groot stap 2024
22
Jan