AKADEMIE, ALGEMEEN

Klas van 2023

Die Beheerliggaam, personeel en mede-leerders van Hoërskool DF Malan is ongelooflik trots op ons matrikulante van 2023. 
Dankie vir julle harde werk en baie geluk met julle uitstekende prestasies!

  • 494 A-simbole
  • 92% Graadvrystelling
  • 70% Klasgemiddeld
  • 59 A-gemiddelde
  • 51 B-gemiddelde 
  • 52% van die 2023-groep behaal ‘n gemiddeld van bo 70%
  • 8 A’s – 6 leerders
  • 7 A’s – 21 leerders
  • 6 A’s – 9 leerders
  • 5 A’s – 16 leerders

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *