Die seniorraad het heerlik gaan kamp in die Helshoogtepas by Kijk in de Pot-kampterrein. Deeglike oorbrugging- en jaarbeplanning is in baie detail gedoen en die SR is gereed vir 2025. Ons dank ons Hemelse Vader vir ‘n baie geseënde en baie lekker kamp.
2025 Leierkamp
05
Dec