Op 6 Mei 2025 het Radio Tygerberg DF Malan Hoërskool besoek vir hulle VREESLOOS-veldtog. Ons het vandag gesien wie is ‘n man en wie is ‘n muis en ons Dee-Effers het net weer bewys, ons is vreesloos!
“Like”, “comment” en “share” asb. hierdie plasing! Hoe meer ons dit deel, hoe groter is die kans dat ons leerders in die finaal kan wees in Oktober sodat ons as VREESLOOS-verdedigende kampioene ons titel kan behou en terugbring waar dit hoort!
https://www.facebook.com/Tygerberg104FM/videos/674396175203213