Wat ons is, is net genade. Wat ons het, is net geleen.
Ons sluit ons 70ste verjaarsdagjaar af met ‘n dankseggingsdiens waar ons net opnuut besef dat alles wat ons is, net deur genade aan ons geskenk is deur Die Een wat in beheer is!
70 Jaar van Uitnemendheid
27
Oct